UITSENDINGS OP KRUISKYK

Gaan kyk gerus op www.kruiskyk.tv hoe om op die kanaal te kom,

 

 

Posted in Uncategorized | Comments Off on UITSENDINGS OP KRUISKYK

My vingers herinner my aan sy Woord!

MY DUIM – (as ek dit met my ander vingers toevou in my hand)

– Joh. 10:28 Jesus sê: Ek gee jou die ewige lewe en jy sal nooit verlore gaan tot in ewigheid nie, en niemand sal jou uit my hand uit ruk nie.

 

MY WYSVINGER – (wys na iets)

– Ps 119:19 U Woord is n lamp vir my voet en ‘n lig vir my pad

 

MY MIDDELSTE DRIE VINGERS -(as ek dit saam wys laat dit my dink aan 3 kruise –                                                                    2 moordenaars en Jesus in die middel)

– Jes 53:5 Maar Hy is ter wille van my oortredinge deurboor, ter wille van my ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir my die vrede aanbring was op Hom, en deur sy wonde het daar vir my genesing gekom.

 

MY RINGVINGER – (die ring aan die vinger sê jy behoort aan iemand)

– Jes 43:1 Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep, jy is myne! (sê die Here)  (Hos 2:20 Hy het Hom aan my verloof)

 

MY PINKIE – (die kleinste vingertjie aan die hand)

– Luk 18:17 Voorwaar Ek sê vir julle: elkeen wat die koninkryk van God nie soos ‘n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie. (Matt 11:25, Matt 18:1 – 3)

 

 

Posted in Uncategorized | Comments Off on My vingers herinner my aan sy Woord!

“My huisie leer my” teksverse!

Hier is die “MY HUISIE LEER MY” teksverse!

Die Kombuis – Joh 6:35
Die Badkamer – 1 Joh 1:7
Die Slaapkamer – Matt 11:28
Die Deur – Joh 10:9
Die Dak – Ps 91:4
Die Muur – Sag 2:5

Posted in Uncategorized | Leave a comment