Kinderklub

WELKOM BY ONS KINNERKLUB!

Waaruit bestaan ons klub? Wel, vir slegs R50 (R55 in Namibia) per maand kry jy:

‘n maandelikse DVD per pos OF laai die stories van die internet af (link)

SPESIAAL! SPESIAAL! Kry die link formaat teen slegs R40 per maand! (DVD per pos normale prys van R50 in SA en R55 in Namibia)

(laat ons asb weet watter formaat u verkies op die invulvorm)

3 Stories en ‘n musiekvideo op. Oom Karoolus enĀ  Lente kuier saam in die kuierhoekie en vertel wonderlike stories oor Koning Jesus!

Hoe gaan u te werk om in te skryf en te betaal? Wel, Kliek hier !

(vir ‘n alternatiewe betalingswyse nl. vooruitbetaling, e-pos ons gerus by lente@lente.co.za)

 

Comments are closed.