Category Archives: Uncategorized

UITSENDINGS OP KRUISKYK

Gaan kyk gerus op www.kruiskyk.tv hoe om op die kanaal te kom,    

Posted in Uncategorized | Comments Off on UITSENDINGS OP KRUISKYK

My vingers herinner my aan sy Woord!

MY DUIM – (as ek dit met my ander vingers toevou in my hand) – Joh. 10:28 Jesus sĂȘ: Ek gee jou die ewige lewe en jy sal nooit verlore gaan tot in ewigheid nie, en niemand sal jou uit … Continue reading

Posted in Uncategorized | Comments Off on My vingers herinner my aan sy Woord!

“My huisie leer my” teksverse!

Hier is die “MY HUISIE LEER MY” teksverse! Die Kombuis – Joh 6:35 Die Badkamer – 1 Joh 1:7 Die Slaapkamer – Matt 11:28 Die Deur – Joh 10:9 Die Dak – Ps 91:4 Die Muur – Sag 2:5

Posted in Uncategorized | Leave a comment