Author Archives: Oom Karoolus

UITSENDINGS OP KRUISKYK EN ASTV!!!

Gaan kyk gerus op www.kruiskyk.tv hoe om op die kanaal te kom, en kom kuier saam met ons ook op ASTV op die nuwe HD Openview dekoder en Star Sat (TopTV) Sien jou daar!  

Posted in Uncategorized | Comments Off

My vingers herinner my aan sy Woord!

MY DUIM – (as ek dit met my ander vingers toevou in my hand) – Joh. 10:28 Jesus sĂȘ: Ek gee jou die ewige lewe en jy sal nooit verlore gaan tot in ewigheid nie, en niemand sal jou uit … Continue reading

Posted in Uncategorized | Comments Off

“My huisie leer my” teksverse!

Hier is die “MY HUISIE LEER MY” teksverse! Die Kombuis – Joh 6:35 Die Badkamer – 1 Joh 1:7 Die Slaapkamer – Matt 11:28 Die Deur – Joh 10:9 Die Dak – Ps 91:4 Die Muur – Sag 2:5

Posted in Uncategorized | Leave a comment