Dorpe waar OOM KAROOLUS EN LENTE:DIE MOEWIE wys

NAVRAE: 0827882736 of lente@lente.co.za

Wil jy die MOEWIE in jou dorp wys of laat wys? Skakel NAVRAE!

WES-KAAP

CLANWILLIAM – 10 April, Augsburg Landbougimnasium

 

Posted in Uncategorized | Comments Off

Oom Karoolus en Lente: DIE MOEWIE!

Vriende! Die MOEWIE word in November in venues/dorpe en onafhanklike fliekteaters regoor SUID-AFRIKA vertoon! “Like” asb ons “Facebook page” en ons hou jou op hoogte van waar, wanneer, ens. Hou ook hierdie spasie dop vir die volgende twee maande en jy sal al die info kry wat nodig is! Ook hoe om die MOEWIE DVD te bestel!

 

 

 

Posted in Uncategorized | Comments Off

UITSENDINGS OP KRUISKYK EN ASTV!!!

Gaan kyk gerus op www.kruiskyk.tv hoe om op die kanaal te kom,

en kom kuier saam met ons ook op ASTV op TopTV.

Sien jou daar!

 

Posted in Uncategorized | Comments Off

My vingers herinner my aan sy Woord!

MY DUIM – (as ek dit met my ander vingers toevou in my hand)

- Joh. 10:28 Jesus sê: Ek gee jou die ewige lewe en jy sal nooit verlore gaan tot in ewigheid nie, en niemand sal jou uit my hand uit ruk nie.

 

MY WYSVINGER – (wys na iets)

- Ps 119:19 U Woord is n lamp vir my voet en ‘n lig vir my pad

 

MY MIDDELSTE DRIE VINGERS -(as ek dit saam wys laat dit my dink aan 3 kruise –                                                                    2 moordenaars en Jesus in die middel)

- Jes 53:5 Maar Hy is ter wille van my oortredinge deurboor, ter wille van my ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir my die vrede aanbring was op Hom, en deur sy wonde het daar vir my genesing gekom.

 

MY RINGVINGER – (die ring aan die vinger sê jy behoort aan iemand)

- Jes 43:1 Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep, jy is myne! (sê die Here)  (Hos 2:20 Hy het Hom aan my verloof)

 

MY PINKIE – (die kleinste vingertjie aan die hand)

- Luk 18:17 Voorwaar Ek sê vir julle: elkeen wat die koninkryk van God nie soos ‘n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie. (Matt 11:25, Matt 18:1 – 3)

 

 

Posted in Uncategorized | Comments Off

Baie bly dat jy inloer!

Baie welkom as jy ons webwerf vir die eerste keer besoek!!!

Kyk gerus na alles wat ons bied en volg gerus vir Lente op TWITTER by @lentetjie. Dankie vir julle ondersteuning!

Oom Karoolus

 

ek wil ok net dankie se vir almal wat my folg op twittir.

Sal bly wees asjy vir andir ok se om my te folg. ek weet dissie ongistrykti

kinnirs wat my folg. Jilli is baie koooeeeel!  xxx Lente

Posted in Uncategorized | Comments Off

Inligting oor evolusie

Algemene webwerwe:

Vir iets meer tegnies…

 

Kontak ons indien u belang stel om CD’s te bestel van Kent Hovind.

Die CD bevat 6 sessies van sy seminaar,
en word op die rekenaar gespeel. (Nie ‘n DVD nie)

Prys: R15 (posgeld ingesluit, slegs in Suid Afrika)

Posted in Uncategorized | Leave a comment

“My huisie leer my” teksverse!

Hier is die “MY HUISIE LEER MY” teksverse!

Die Kombuis – Joh 6:35
Die Badkamer – 1 Joh 1:7
Die Slaapkamer – Matt 11:28
Die Deur – Joh 10:9
Die Dak – Ps 91:4
Die Muur – Sag 2:5

Posted in Uncategorized | Leave a comment