Produkte

Prys:120 (posgeld ingesluit) Fliekieliedjies (DVD en CD)

Prys: R120 (posgeld ingesluit)
Woordliedjies en Stories (CD en DVD!)

 

Prys: R120
Oom Karoolus en Lente se Jesus-kinderliedjie DVD 75 bekende kinderliedjies met bewegings en onderskrifte vir saamsing.

Prys: R120 (posgeld ingesluit)
In die Begin is Oom Karoolus en Lente se eerste rekenaarspeletjie, wat handel oor die 6 skeppingsdae. Kinders leer op ‘n speel-speel manier wat op elke dag geskape is, terwyl vaardighede soos wiskunde, hand-oogkoordinasie, assosiasie en vele meer beoefen word.

18 pretaktiwiteite vir die rekenaar. 6 uitdrukaktiwiteite wat by elke dag pas. 6 Nuwe liedjies. A3 inkleurplakkaat. Hope fotos! Nog baie verrassings!

Comments are closed.